Info – Afrikaans

“Noi parliamo Italiano” is geskep as hulpmiddel vir diegene wat Italiaans wil bestudeer of as hulpmiddel vir onderwysers wat onderrig in die taal gee. Die webwerf verskaf ‘n rykdom van materiaal en grammatikale oefeninge, lesings, inligting en kulturele aantekeninge omtrent Italiaans, insonderheid daarop gemik om mense die geleentheid te bied om die taal beter te verstaan. Behalwe taaloefeninge met ‘n outomatiese regstellingstelsel bied dit baie moontlikhede vir gebruik van die taal en geleenthede om die taal te skryf en om ander taalstudente te ontmoet en met hulle deur middel van die internet te kan gesels.

» Om watter rede sou ‘n mens Italiaans wou bestudeer?





Precedente Om watter rede sou ‘n mens Italiaans wou bestudeer? Successivo Preposizioni - Eataly